Search Land - Property from Orania, NC - KW
Property from Orania, NC - KW
$500,000|Last Updated: May 8, 2026
MLS#27709966
Orania, Orania, NC, South Africa
Status:Active
Property Type
- Recreational Land
Acreage
N/A
Format
Sale
Description
Maak gebruik van hierdie waardevolle geleentheid om 'n uitmuntende belegging in Orania te maak.\n \n500 vkm Erf ' is beskikbaar by wyse van die aankoop van aandele in die Orania Aandeleblok.\n\nDit is binne loopafstand van die skool, kerk, restaurante en sakekern.\n\nDie erf is reeds toegerus met vars- en rouwater, riool- en elektrisiteitaansluitings.\n\n Dit is noodsaaklik om oor verblyfreg in Orania te beskik om die eiendom te kan koop.\n\n\nSkakel gerus vir meer inligting
Listing Agent

Liesl Van Zyl
KW Eden
George, Western Cape
By submitting, you agree to our privacy policy and terms.










